HemelBesem: ‘Ek like Jesus se hele vibe’

15 VRAE IN 5 MINUTE

HemelBesem: ‘Ek like Jesus se hele vibe’

Die hip-hop-musikant en aktivis vir Afrikaans wat as HEMELBESEM bekend staan, sê sy helde is almal wat probeer om liefde uit te deel ongeag hul omstandighede.

SIMON Witbooi is ’n Afrikaanse kletsrymer, voormalige pastoor en aanbieder van die weeklikse Afrikaanse hip-hop-show Straatpredikante, wat onder meer Maandagaande op RSG uitgesaai word. Hy het met ons gesels uit Nederland waar sy nuwe album, Ons perspektief (saam met Stef Bos), tans bekendgestel word. Hy werk ook hier saam met Nederlandse hip-hop-musikante aan ’n projek genaamd Bosberaad. Hy sal betyds terugwees vir die ATKV se #OnseFees by die Taalmonument waar hy op Sondag 7 Desember aan die musiekblyspel Vir die liefde van … deelneem. 

Wat was tot dus ver jou vreugdevolste oomblik? Dis seker die geboorte van elk van my drie dogters.

Wat beskou jy as jou grootste deug? As dit deug is soos in virtue sou ek sê my geduld of grace vir ander se menswees...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.