HY is die eertydse Rooi Pimpernel, 'n revolusionêr en ’n voormalige kabinetsminister, maar Ronnie Kasrils bly steeds 'n Yeoville Boykie (hy woon in Greenside, maar eens ’n Yeoville Boykie, altyd 'n Yeoville Boykie).
Van Ron-a-la tot Ronnie Casserole tot die Hillbrowse boheem tot Vyand Nommer Een tot minister Kasrils tot Leilani se oupa het hierdie Suid-Afrikaner talle lewens en ’n blerrie uitsonderlike lewe gelei. Hy is ook 'n topverkoper-skrywer en sy jongste boek, Catching tadpoles, is pas op die rak.
Ek het met Kasrils gesels ná die tweede van drie boekbekendstellings in Kaapstad. Hy het dalk verlede Vrydag 81 geword, maar het 'n besige skedule met sy boek wat oor die land heen bekendgestel word. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.