Darren Taylor is 'n vryskutjoernalis wat vir verskeie nasionale en internasionale media-organisasies werk. Hy skryf oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe - van politiek tot landbou - maar hou veral daarvan om 'n stem te gee vir mense wat aan die rand van die samelewing is.
VAN TRONKVOËL TOT REGSMAN
Die bandiet en Gé, Skollie, Jali … en die doughnut-juffrou
Oudswerwer en oudpolisieman tot oudtronkvoël en nou 'n ouerige hoof van regsdienste – Dirk Malan is Neil Diamond se padda wat koning geword het. Hy het kreef geëet in die selle en maak deesdae ook wors, maar oor sy stem het Juffrou van Zyl destyds gevoel soos sy honde oor hoenderhartjies, skryf DARREN TAYLOR.
Deel
DID you ever read about a frog
Who dreamed of being a king
And then became one ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
‘Daai vis het ’n rassis uitgewis …’
As Ramaphosa misluk, draai China die krane toe
Deel
-
Deel
Darren Taylor
JoernalisDarren Taylor is 'n vryskutjoernalis wat vir verskeie nasionale en internasionale media-organisasies werk. Hy skryf oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe - van politiek tot landbou - maar hou veral daarvan om 'n stem te gee vir mense wat aan die rand van die samelewing is.