Dankie vir die dans, Leonard

DODELIK ELEGANT

Dankie vir die dans, Leonard

Sy woorde is in haar geheue ingebrand soos Psalms, skryf DEBORAH STEINMAIR oor Leonard Cohen, van wie 'n nuwe CD drie jaar ná sy dood uitgereik is. Lees en luister saam.

IN Genesis het God aangebied om Sodom en Gomorra van verdelging te bewaar as daar 10 regverdige mense in hierdie stede was. Daar was nie, maar daar is ’n plek in my hart wat witgesneeu en bibberkoud is waarvandaan meer as 10 regvaardiges kom.

Die land is Kanada en ek noem uit die vuis ’n hand vol: Saul Bellow, Margaret Atwood, Joni Mitchell, k.d. lang, Michael Ondaatje, Anne Carson, Anne Michaels, Yann Martel, Robertson Davies, Emma Donoghue, Neil Young.

Die begaafde Jood..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.