Kanalla, Marc, gee ons nog van aunty Merle

ONS LAG OPROERIG

Kanalla, Marc, gee ons nog van aunty Merle

Jy wil asseblief vra dat Marc Lottering nie nou ophou om sy beroemdste karakter in die kollig te plaas nie. Hy vertel aan ELNA VAN DER MERWE hoe sy die show steel in haar tweede blyspel, Aunty Merle – It’s a Girl!

“EEN van die snaaksste goed wat al met my gebeur het, was een aand ná ’n vertoning toe ons gaan autographs uitdeel by die teaterdeur. In die ry was mense wat spesiaal op aunty Merle gewag het. Toe ek uitkom, sê ’n man met ’n Franse aksent vir my: ‘I am waiting for that lady.’

“So I said, no but I am Merle.

“ ‘No,’ he said, ‘it is not possible. I want the lady with the legs.’ ”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.