Dankie vir die joyride, Marie

ODE AAN 'N POPSTER

Dankie vir die joyride, Marie

Die nuus dat Marie Frederiksson (61) van die Sweedse popgroep Roxette die afgelope Maandag oorlede is, ná ’n stryd van 17 jaar met kanker, het ERNS GRUNDLING ver laat terugdink ...

EK was tien jaar oud in 1990. Dit was ’n goeie jaar.

Uiteindelik kon ek sien hoe Nelson Mandela lyk. Vóór sy vrylating was daar basies geen foto’s van hom op TV of in die koerante nie. Dit was lank voor  selfone, byna ligjare voor Google ...

My gunstelingrugbyspan, die Oostelike Provinsie, het in ’n verrassende wending ’n volsterk Noord-Transvaal met 13-12 op die Boet Erasmus-stadion in Port Elizabeth geklop...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.