Krimi’s vir die Kersboom

VAKANSIE 2019

Krimi’s vir die Kersboom

Ons krimi-skrywers hoef vir geen ander ter wêreld terug te staan nie, skryf BETTINA WYNGAARD, en wys jou waar om te soek vir die krimi-lesers op jou Krismislys.

MOORD. Doodslag. Geweld teen vroue en kinders. Korrupsie. Staatskaping. Hebsug. Met soveel aan die gang in ons daaglikse lewe, sou mens dink lesers wil ontvlug aan te veel kriminele werklikheid in hul leeskeuses.

Maar misdaadfiksie word steeds gewilder – 'n bewys dat ons nog nie 'n versadigingspunt bereik het in ons ontginning van die donker kant van die mensdom nie. En goed so ook, want ons krimi-skrywers hoef vir geen ander in die wêreld terug te staan nie. Die aanbod, die verskeidenheid en die gehalte van tekste deur gevestigde skrywers én nuwelinge het vanjaar weer verstom.

Krimi-koors..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X