Karakters en storielyne bewoon haar bewussyn; sy het kamers vol fiktiewe vriende. Die regte lewe speel tweede viool, skryf DEBORAH STEINMAIR oor haar leeslandskap van 2019.
MY eerste werk was in die Potchefstroom Openbare Biblioteek. Daar was ek in 1984 leser in die kinderbib. Ek het heeldag in ’n pakkamertjie gesit en lees om stapels jeugboeke te keur vir moontlike aankoop. Dit was die lekkerste werk ooit en dit het my lewenslank bederf. Een van die skrywers wat daar my hart gesteel het, is Paul Zindel. In sy boek Pardon me, you’re stepping on my eyeball, spuitverf die versteurde tiener-hoofkarakter die volgende teen ’n muur: Reality is just a crutch for those who can’t face science fiction.
En vanjaar het ek uiteindelik ’n beroepsleser geword – ’n lewenslange droom. Ek sit op kantoor en lees, ry in ’n waas huis toe en lees verder. Karakters en storielyne bewoon my bewussyn; ek het kamers vol fiktiewe vriende. Die regte lewe speel tweede viool. Die werklikheid is immers ’n kruk vir diegene wat nie kans sien vir fiksie nie.
Begin 2019 het ek pligsgetrou boekgehou van wat ek lees. Maar toe val die lysie agter die bedkassie in en toe ek weer sien, is ek 11 boeke agter en kan ek nie die titels onthou nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
VAKANSIE 2019
My fiktiewe lewe: Dít is die jaar se beste fiksie
Karakters en storielyne bewoon haar bewussyn; sy het kamers vol fiktiewe vriende. Die regte lewe speel tweede viool, skryf DEBORAH STEINMAIR oor haar leeslandskap van 2019.
Deel
MY eerste werk was in die Potchefstroom Openbare Biblioteek. Daar was ek in 1984 leser in die kinderbib. Ek het heeldag in ’n pakkamertjie gesit en lees om stapels jeugboeke te keur vir moontlike aankoop. Dit was die lekkerste werk ooit en dit het my lewenslank bederf. Een van die skrywers wat daar my hart gesteel het, is Paul Zindel. In sy boek Pardon me, you’re stepping on my eyeball, spuitverf die versteurde tiener-hoofkarakter die volgende teen ’n muur: Reality is just a crutch for those who can’t face science fiction.
En vanjaar het ek uiteindelik ’n beroepsleser geword – ’n lewenslange droom. Ek sit op kantoor en lees, ry in ’n waas huis toe en lees verder. Karakters en storielyne bewoon my bewussyn; ek het kamers vol fiktiewe vriende. Die regte lewe speel tweede viool. Die werklikheid is immers ’n kruk vir diegene wat nie kans sien vir fiksie nie.
Begin 2019 het ek pligsgetrou boekgehou van wat ek lees. Maar toe val die lysie agter die bedkassie in en toe ek weer sien, is ek 11 boeke agter en kan ek nie die titels onthou nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Dié bipolêre biblioteek se dekreet is deernis
Chinatown en ’n coloured vrou met ’n vuilkyk
Grensgeval en die wandelende terminaal verwondes
Dankie vir die dans, Leonard
Blesser, boelie en valsvrome liegbek
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.