Podsendings is nie die nuwe radio nie – dis veel meer

NUUS LUISTER

Podsendings is nie die nuwe radio nie – dis veel meer

Van 'n senutergende reis om 'n vermeende verkragter aan die land uit te wys tot verskonings, ‘vaping’ en die moord op 'n bevrydingsaktivis – dit was 'n goeie jaar vir podsendings, skryf HANLIE GOUWS.

AL wanneer ek ooit radio luister, is as ek in 'n Uber is. En sodra die DJ sy/haar mond oopmaak, onthou ek hoekom ek nie radio luister nie. En sodra ek by die huis kom, maak ek my Google Podcasts-app oop en vang op met nuusontledings, politieke besprekings en wetenskaplike deurbrake. 

En terwyl ek skottelgoed was en huis skoonmaak, is daar misdaadstories, kos- en dieetbesprekings, en my groot gunsteling, die debunking van pseudowetenskap om dinge opwindend te hou.

Dis nie asof radio se dae getel is nie. Al daardie tipe goed is ook soms op die radio, maar met 'n podsending besluit ek self wat ek wanneer wil luister. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.