Afrikaans, rassiste en visse, en verbeelding wat lyf kry

WEIRD EN WONDERLIK

Afrikaans, rassiste en visse, en verbeelding wat lyf kry

Van die beste stories kom van skrywers wat nie hulself te ernstig opneem nie; wat met hulself kan spot en hulle in die snaakse, die vreemde en die buitengewone verlustig. Soos dié vyf anderste stories uit Vrye Weekblad se 2019-arsenaal.

Cool Cosplay-ma’s

Daar is rugby-ma's en ballet-ma's, redenaar-ma’s en Voortrekker-ma’s. En dan kry jy Cosplay-ma's, soos CLARI NIEMAND, wat moet aanvaar vreemder is beter as dit by hul kinders se buitemuurse bedrywighede kom. Hierdie is een van my gunstelingstories – en ja, ons is almal 'n bietjie jaloers oor hoe cool Clari en haar kinders is.

Visvang oor die kleurgrens heen..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.