Al die lekker plekke wat <em>Vrye Weekblad</em> se skrywers...

REISE

Al die lekker plekke wat Vrye Weekblad se skrywers dié jaar besoek het

Van die bekoring van Buenos Aires en 'n amperse nagmerrie in Istanboel tot alleenreise, treinreise en lang staptogte en fietspaadjies het lesers vanjaar saam met ons die land en die wêreld gesien. Hier is 'n keur van ons reisstories.

Om in ’n vreemde stad om die bos gelei te word en ander avonture

Sy besoek aan Turkye het skielik veel interessanter uitgedraai as wat hy beplan het, vertel HANNES LOUBSER. Daar was hy, saam met ’n Fiat-ingenieur van Italië en drie verleidelike jong vroue in ’n onverwagse duur kroeg. Maar dis nie wat jy dink nie ...

Ouwêreldse bekoring, Suid-Amerikaanse siel, Europese welvaart en tango..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.