Dankie, dankie, dankie, Anastasia, en gee Mercy ’n plek aan die ...

IETS OM NA UIT TE SIEN

Dankie, dankie, dankie, Anastasia, en gee Mercy ’n plek aan die tafel

Dankie vir Vrye Weekblad, het HERSCHELLE BENJAMIN, ’n bydraer en ’n student in drama en teaterstudies, in November aan die redaksie geskryf. “Donderdae-aande vir 'n meesterstudent is lekker om uit te sien na die nuwe uitgawe op 'n Vrydag." Toe wil ons natuurlik weet wat Herschelle se vyf topstories van die afgelope jaar was ...

Anastasia de Vries se “annedogter"

ANASTASIA DE VRIES se “brief" aan Caster Semenya se ouma is een van die beste skryfstukke wat ek hierdie jaar gelees het. Dit het my innig geraak. Soveel so dat ek dit steeds vir ander mense aanstuur. Die eerlikheid, die tematiek, die skrywer … Dankie, dankie, dankie!

’n Bundel wat soos ’n alarm gil..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X