Die jaar se galery van skurke

MENSE EN HUL DINGE

Die jaar se galery van skurke

'n Reeksmoordenaar, die baas van 'n moordbende en die lid van 'n ander een, 'n vrou wat die land wou verdeel en 'n oud-tronkvoël wat deesdae ook wors maak. Dis maar net 'n paar van die interessante berugtes wat Vrye Weekblad vanjaar van nader leer ken het.

Cecilia Steyn het goed geweet wie Cecilia Steyn is: ’n kroek en reeksmoordenaar

Patologiese leuenaar, meesteres van oëverblindery, indrukwekkende getuie, bruid van Satan, vir die regter wat haar verhoor het sy “ergste saak”, vir die speurder sy “mees bisarre saak”. Hoe verklaar jy so ’n mens? vra ANDRÉ LE ROUX.

Die dryfkrag agter Bell Pottinger se berugte haatveldtogte in Suid-Afrika is terug! ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X