Die mense wat saak maak

DIE JAAR SE BESTE STORIES

Die mense wat saak maak

Dit is die stories wat jou wind uitslaan, 'n branderigheid in die keel los, flertse frases in die agterkop laat talm – stories soos vertel deur van ons beste skrywers. ADRI KOTZÉ kies die verhale oor gewone mense wat haar die meeste geraak het.

’n Pad kronkel deur tyd en kom tot rus by ’n familiegraf op Koesberg

ANNELIESE BURGESS se skrywe oor die rituele van vertroosting, oor die veranderende landskap van haar kinderjare en die saamkoms van familie ná 'n kind se dood, ontroer my met elke lees daarvan. Die foto's neem die leser saam op 'n reis van verlange en verlies. 

Die dood hang in die lug op die Kaapse Vlakte, maar hier is moord nie ’n event nie..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.