Dít laat jou kekkellag, en dít gryp jou aan die strot

LEES WEER

Dít laat jou kekkellag, en dít gryp jou aan die strot

Dit voel amper soos Sophie's Choice, want daar was van die eerste uitgawe elke week stories wat my meegevoer het. Ek het teruggeblaai en sommiges weer gelees – en ek is van voor af meegevoer, skryf MARITA VAN DER VYVER oor haar vyf gunstelingstories in Vrye Weekblad vanjaar.

Die ding met onthou en vergeet

ANASTASIA DE VRIES se “Ons lywe is vry" het my sommer in die heel eerste uitgawe aan die strot gegryp en aan die hart geruk. Amper nege maande later kan ek sonder huiwering sê dat haar rubriek keer op keer vir my 'n leeshoogtepunt is.

Heerlik en heuglik van Henk..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.