Hoop in ’n dorre land, só drink mens en só maak mens

STORIETYD

Hoop in ’n dorre land, só drink mens en só maak mens

Leen digter, skrywer en Vrye Weekblad-bydraer BIBI SLIPPERS se bril op vyf hoogtepunte uit vanjaar se uitgawes.

Kaalvuis teen die kwak in Afrikaanse musiek

RIKU LÄTTI se storie was die eerste artikel wat ek op die nuwe Vrye Weekblad gelees het, en 'n uitstekende aanduiding van wat 'n mens te wagte kan wees. 'n Kaalvuis aanvat van 'n enklawe in die Afrikaanse musiekbedryf wat lankal moes gebeur.

Leer reis – en drink – by ’n kenner..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.