Van ‘boereverraaier’ na goewerneur-generaal van St. Helena

BRIEWE UIT TOEKA SE TYD

Van ‘boereverraaier’ na goewerneur-generaal van St. Helena

JAN HORN het as kind grootoog geluister na sy oupa Kotie se wedervaringe as ’n kommandolid tydens die Anglo-Boereoorlog. Sy ma het weer altyd vertel hoe sy oupa as krygsgevangene op St. Helena beland het en sowaar as goewerneur-generaal aangestel is. En nou is daar stokou briewe om dié familiestaaltjie te bevestig ...

VERLEDE jaar ontmoet ek ’n verlangse familielid in die Sederberge.

“Jou oupa was mos ’n krygsgevangene in St. Helena,” sê hy.

“Ter dood veroordeelde,” sê ek...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.