Slagter sê ek moet saambraai of hy klik oor my diefstal

HELP, HENRIETTA

Slagter sê ek moet saambraai of hy klik oor my diefstal

Bederfie van Noordwes het lang vingers en word afgedreig deur ’n blokman wat haar uitgevang het toe sy sosatiestokkies by die slaghuis steel. HENRIETTA rol haar moue op.

Help Henrietta My suster is ’n Vrye Weekblad-intekenaar en het my gehelp om hierdie brief aan jou te stuur.

Ek is ’n kleptomaan en help myself graag aan bederfies wat ek voel ek verdien. My lewe is saai sedert ek die laaste van my vier kinders deur universiteit gesit het met koeksisters. Hulle pa het weggeloop toe ons jongste drie maande oud was.

Ná jare se deegvlegsels knoop, olie kook en ’n huis wat tot in sy fondament na lemoenstroop ruik, het ek meteens nutteloos gevoel. Selfs die vrouediens by ons kerk het nie tans nut vir ’n koeksisterbakster nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X