INSPIRASIE EN PERSPIRASIE
Misdaadskrywer Deon Meyer glo blink idees broei in ’n donker kamer uit
TANYA FARBER gesels met die internasionaal suksesvolle en bekroonde misdaadfiksieskrywer Deon Meyer en ontdek ’n man wat sy lewe daaraan wy om ’n goeie storie na te jaag.

Deel
'N MENS kan skoon liries raak oor wyle Leonard Cohen se idee dat daar “in alles 'n kraak is – dat dít is hoe die lig inkom". Maar vir 'n praktiese ou soos Deon Meyer is hierdie metafoor baie meer letterlik: Dit verwys na die enkele strepie lig wat in sy skryfkamer toegelaat word wat met blindings verdonker word sodat hy sy woordeboek op die boekrak kan sien.
Hy is Suid-Afrika se misdaadfiksie-suksesverhaal en sal maklik sy eie mitologie met diep, betekenisvolle aanhalings, of selfs nog erger, met alledaagse aanhalings oor skryftalent, kan bou.
Maar daarmee wil hy niks te doene hê nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel