Dalk is liefde soos ’n metafoor

EET JOU SJOKOLADE

Dalk is liefde soos ’n metafoor

Is liefde nie veronderstel om sentimenteel te wees nie, vra hy, met groot oë en 'n oop hart. Hierdie gaan nie uitwerk nie, sê ek. BEYERS DE VOS soek antwoorde oor wat de hel liefde is, behalwe moeilik, onvoorspelbaar, ingewikkeld en onverdraagsaam? Waar kom liefde vandaan?

IS jy lief vir my, wil hy weet.

Ek dink nie ek weet wat liefde is nie, sê ek.

Wil jy nie iets moois doen op Valentynsdag nie, dring hy aan...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.