JOERNALISTE leer gou van die skeidslyn tussen openbare beeld en private gemors. Milos Forman het dit listig benut in sy rolprent Amadeus (1984). Groot was die meeste bewonderaars van Mozart se ontnugtering toe hulle agterkom die skepper van hemelse klanke was ’n poepende ploert.
Die genieting van musiek is my grootste plesier. Van kleins af kon ek nie genoeg hoor nie. Al die wilde vertakkings van my lewe is begelei deur die soektog na nuwe beswymelende klanke.
Sonder uitsondering het dit my neergewerp in ’n aanskouing van die private gemors, en my gelaat met ’n grondige sinisme oor my helde en heldinne...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.