‘Moffie’ is briljant, beeldskoon en brutaal

MONSTER

‘Moffie’ is briljant, beeldskoon en brutaal

Die titel is dubbelsinnig. Ja, Moffie is die storie van ’n gay soldaat, maar dis terselfdertyd 'n riller oor toksiese manlikheid. BEYERS DE VOS gesels met die fliek se regisseur, Oliver Hermanus.

OLIVER HERMANUS wil praat oor pyn, maar ek sukkel met my woorde. Ons het mekaar ontmoet om te gesels oor Moffie, sy nuutste fliek, en ek is nog steeds besig om die fliek te verteer na die vorige aand se vertoning. Ek is stomgeslaan. Moffie is briljant, beeldskoon en brutaal. Een van daardie flieks wat almal moet sien, wat noodsaaklik is, wat die kultuur noodwendig gaan verander. Moffie is ’n gutpunch, ’n mes in die hart, ’n uitdaging.

“’n Provokasie,” sê Hermanus, met ’n glimlag. Ja, beslis.

Moffie vertel die storie van Nicholas van der Swart (Kai Luke Brummer), ’n wit, Engelse seun wat in 1981 opgeroep word vir diensplig. Die fliek volg Nicholas en die ander “rowe” in sy troep deur hulle opleiding en tyd op die grens...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.