Hier gaat ons: Week 1 in die bunker

CORONAVIRUS

Hier gaat ons: Week 1 in die bunker

'n Week gelede was die wêreld 'n heel ander plek, skryf ANNELIESE BURGESS. Die coronavirus was hier, maar ons koppe het toe nog nie opgevang met die skaal van die krisis nie. Nou voel sy hoe haar paranoia en angs elke dag toeneem – en dit is maar Dag 6 van haar (byna) self-isolasie aan die Wildekus.

EK het nog altyd geweet ek het die potensiaal vir heeltemal oordrewe paranoia, maar die corona-situasie het my diepgesetelde angskwessies, en my kapasiteit vir oordeelsdag-scenario’s, só aangevuur dat die meeste van my oorlewingsmeganismes soos galgehumor en asemhalingstegnieke wat ek oor 'n leeftyd moes aanleer, glad nie meer doeltreffend is nie.

(Drank help nog, maar te veel wyn is sleg vir die immuunstelsel, so ek weet ook nie meer daaroor nie.)

Verlede week, toe ek teruggekom het van die Woordfees, het die paranoia al begin knaag...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.