Sihle Tshabalala, die laaitie van Langa, het eens geroof en die prys betaal. Nou laat hy digitale drome lewe kry, vir homself én vir andere, skryf DARREN TAYLOR.
NÁ al die jare van skoon leef, ná al die motiveringspraatjies in suave suits en dasse in plekke baie ver weg van die shacks en rommelhope waar hy grootgeword het, ná al die sake-etes en netwerkgeleenthede, het Sihle Tshabalala steeds ’n edge.
Dis iets in sy oë: ’n glinstering, amper gevaarlik; ’n skerp glimlag, effens roofdieragtig; spiere wat bult, gereed om te verdedig of aan te val. Die elemente saam stuur ’n boodskap uit wat sê: “Ek is nou ’n goeie ou, maar dit kan baie vinnig verander.”
Tshabalala se misdaadloopbaan (buite die tronk, in ieder geval) het in 2002 tot ’n einde gekom in ’n gesteelde Volkswagen Jetta verfrommel rondom ’n sementpilaar naby die V&A Waterfront in Kaapstad...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
EKS-TRONKVOËL
Probeer is die beter geweer
Sihle Tshabalala, die laaitie van Langa, het eens geroof en die prys betaal. Nou laat hy digitale drome lewe kry, vir homself én vir andere, skryf DARREN TAYLOR.
DEEL
NÁ al die jare van skoon leef, ná al die motiveringspraatjies in suave suits en dasse in plekke baie ver weg van die shacks en rommelhope waar hy grootgeword het, ná al die sake-etes en netwerkgeleenthede, het Sihle Tshabalala steeds ’n edge.
Dis iets in sy oë: ’n glinstering, amper gevaarlik; ’n skerp glimlag, effens roofdieragtig; spiere wat bult, gereed om te verdedig of aan te val. Die elemente saam stuur ’n boodskap uit wat sê: “Ek is nou ’n goeie ou, maar dit kan baie vinnig verander.”
Tshabalala se misdaadloopbaan (buite die tronk, in ieder geval) het in 2002 tot ’n einde gekom in ’n gesteelde Volkswagen Jetta verfrommel rondom ’n sementpilaar naby die V&A Waterfront in Kaapstad...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelDEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.