Maak jou naam jou skaam?

ONOMASTIEK

Maak jou naam jou skaam?

Grappies oor kleintjies wat oor nege maande Coroné, Wuhannes of Isolasi-Mari gedoop gaan word, het MADELEINE BARNARD laat ondersoek instel na Afrikaanse name en waar hulle vandaan kom. Daar is mense in ons geledere wat swaar dra aan hul name, skryf sy.

EK is ’n laat-laatlam en die vierde kind. Teen die tyd dat ek my opwagting gemaak het, het my drie sibbe al die familiename opgebruik gehad. Toe kry ek maar ’n “winkelnaam”. Al het my ma my onwetend na ’n Bybelse prostituut vernoem.

Afrikanername het die afgelope eeu of wat ’n lang pad gestap. Van sware familiename na droefgeestige gedenkname, na dubbeldore, sameflansings, vanne-as-name en aaklighede wat ’n mens dwing om die arme draer te vra om asseblief-tog-net-te-spel.

Tannie Evita se familie ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.