Is die coronavirus ’n ramp vir jou liefdeslewe?

HARTSAKE

Is die coronavirus ’n ramp vir jou liefdeslewe?

Sommige van ons geliefdes is te ver, party is beslis te naby. Kwarantyn is ’n strestoets vir verhoudings, maar die liefde laat hom nie inperk nie, skryf ANNELIZE VISSER.

HOE gaan dit by die huis?

Geniet julle, soos ’n tweede wittebrood, die ongewone samesyn? Hou julle hande vas terwyl julle saam na die soveelste reeks op Netflix kyk? Maak julle beurte met ontbyt in die bed? Leer julle mekaar opnuut ken?

Besoek julle saam daardie goue oomblikke aan die begin van julle verhouding?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.