Die risk binne die huis

GESINSGEWELD IS 'N MYNVELD

Die risk binne die huis

Mark hou nie daarvan om vroeg wakker gemaak te word nie. Mark raak gou annoyed as hy sien die kombuis is vuil. Mark hou nie van sy moet te mooi lyk as sy werk toe gaan nie. Vir party vroue is elke dag in lockdown ’n lang stretch deur ’n mynveld, skryf RONELDA S. KAMFER.

MELISSA weet die total sum van die dag lê als in die calculated decisions wat sy in die oggend maak. Sy meet die afstand tussen ure in die dag. Sy set die minute op soos dominoes. En wanneer sy gereed en wakker voel, tip sy die eeste domino om.

Haar bedkassie is vol selfhelp- en Francine Rivers-boeke wat sy al oor en oor gelees het – die eerste sign dat die selfhelp nie werk nie.

Haar alarm gaan elke oggend 6:30 af dan moet sy trughardloop kamer toe om dit af te sit voor dit vir Mark wakker maak. Mark hou nie daarvan om vroeg wakkergemaak te word nie, al slaap hy elke dag laat...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.