In Afrikaans blyk die katelwoordeskat ’n turksvy te wees, skryf DEBORAH STEINMAIR. Dis óf te klinies óf te banaal. Dit keer haar egter nie om ’n kandidaat vir die Afrikaanse weergawe van die Bad Sex in Literature-prys te identifiseer nie.
VAN kleins af het ek geweet: Dis ’n potsierlike besigheid dié. My enigste seksopvoeding was Carry On-flieks by die inry: Ons het op die agtersitplek roerloos onder ’n kombers gelê terwyl my ouers betaal, want daar was ’n ouderdomsperk. Ek was ’n insomniese kind en het later deur my vingers geloer na die aardige, jolige geboing-boing-boinggg op die silwerskerm. Soos Duracell-hasies.
Dan het ek op laerskool tot my edifikasie die formele bewoording gelees in ’n traktaatjie van ’n maatjie wat ’n Jehovasgetuie was. Mag hierdie beker my verbygaan, het ek sidderend gedink.
My partner het nog nooit ’n man in die Bybelse sin geken nie. Toe hulle jonk was, neem haar broer eendag ’n blue movie uit. Skielik hoor hy kokhalsgeluide: sy suster wat in die potplant opgooi...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
BOEKKAFOEFEL
En die Swak Seks in Letterkunde-prys gaan aan ...
In Afrikaans blyk die katelwoordeskat ’n turksvy te wees, skryf DEBORAH STEINMAIR. Dis óf te klinies óf te banaal. Dit keer haar egter nie om ’n kandidaat vir die Afrikaanse weergawe van die Bad Sex in Literature-prys te identifiseer nie.
Deel
VAN kleins af het ek geweet: Dis ’n potsierlike besigheid dié. My enigste seksopvoeding was Carry On-flieks by die inry: Ons het op die agtersitplek roerloos onder ’n kombers gelê terwyl my ouers betaal, want daar was ’n ouderdomsperk. Ek was ’n insomniese kind en het later deur my vingers geloer na die aardige, jolige geboing-boing-boinggg op die silwerskerm. Soos Duracell-hasies.
Dan het ek op laerskool tot my edifikasie die formele bewoording gelees in ’n traktaatjie van ’n maatjie wat ’n Jehovasgetuie was. Mag hierdie beker my verbygaan, het ek sidderend gedink.
My partner het nog nooit ’n man in die Bybelse sin geken nie. Toe hulle jonk was, neem haar broer eendag ’n blue movie uit. Skielik hoor hy kokhalsgeluide: sy suster wat in die potplant opgooi...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ons wil skater, maters
Dink uit die boks oor boeke
Oopoog-droom van ’n onsigbare biblioteek
Post-it notes van die rand van die afgrond
Deel
Deel
Volgende artikelDeborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.