Stories vir Moedersdag: Wat ma’s weet en ma’s vergeet

DANKIE, MA

Stories vir Moedersdag: Wat ma’s weet en ma’s vergeet

'n Wolprinses uit die Karoo, 'n engel wat weet waar lag en huil mekaar ontmoet, ’n veggees wat tot op 'n voëltjie krimp ... en 'n spekboompie vir Mammie wat op die ou end nie kon asem kry nie. LAUREEN ROSSOUW, FREDERIK DE JAGER, ADRI KOTZÉ en HEINDRICH WYNGAARD vertel van hul ma's.

‘As Frank Sinatra nou hier instap en my vra om te trou, los ek jou pa nét hier.’

“O, Laureen, ek wens ons was Engels,” sê sy my ma terwyl sy by my kamervenster uitkyk.

Ek hou daarvan as my ma só met my praat. Ek gaan staan langs haar en kyk hoe die rye karre indraai by die Murantpark, Riversdal se karavaanpark wat aan ons plaas grens. Dis die 16de Desember, baie warm en Geloftedag. Die hele dorp is op pad na die saamtrek...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X