Meesters vertel stories in ’n neutedop

KORTVERHALE

Meesters vertel stories in ’n neutedop

Ons is in die kloue van die ‘Novel Corona-virus'. Soos ’n rooi roman. Maar die meeste van ons het nie eens genoeg fokus om ’n kortverhaal te lees nie, skryf DEBORAH STEINMAIR. Sy meet haar tyd in teelepels.

HIERDIE is die dae van helder drome en leë koppe.

Ek onthou gedurig dat ek wit en bevoorreg is, ’n huis en kos het en ’n lewensmaat wat my nie slaan nie. En versink dan in swartgalligheid oor die onsekerheid van die toekoms en die hongeres op die straathoeke.

Ja, ons gee af en toe met die ruit op ’n skreef by robotte Woolies-sakke met boeliebief, brood, lemoene en appels aan ongemaskerde bedelaars en voel in die oomblik soos Marie Antoinette. Skuldig...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.