VOORBLADSTORIE
Die boekomslag-dubbelganger-uitdaging
Skrywers, uitgewers en ander boekverskriktes speel lustig saam aan 'n uitdaging om 'n gunsteling-boekomslag te herskep. Kreatiewe projekte soos dié waaraan mense van oor die wêreld heen deelneem, is 'n magtige teenvoeter vir sosiale isolasie, skryf ANNELIZE VISSER.
VOORBLADSTORIE
Die boekomslag-dubbelganger-uitdaging
Skrywers, uitgewers en ander boekverskriktes speel lustig saam aan 'n uitdaging om 'n gunsteling-boekomslag te herskep. Kreatiewe projekte soos dié waaraan mense van oor die wêreld heen deelneem, is 'n magtige teenvoeter vir sosiale isolasie, skryf ANNELIZE VISSER.
DEEL
DALK is een van die dinge wat ons eendag oor hierdie vreemde tyd sal oorvertel hoe mense oor die wêreld heen hul verbeelding ingespan het om deel te neem aan kreatiewe projekte soos die #gettymuseumchallenge, waaroor Marita van der Vyver hier (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2020-04-30-kuns-word-lekkerder-as-kinderspeletjies/) skryf, en die #advancedstylechallenge (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2020-05-14-gevorderde-styl-n-mode-ode-aan-tydlose-sa-vroue/), waarmee ons twee weke terug saamgespeel het.
Sosiale isolasie? Projekte soos hierdie is juis die teenpool daarvan. In 'n wêreld waar mense skuiling soek teen 'n gemeenskaplike gevaar, skep dit gemeenskappe en bring ons nader aan mekaar.
Tans is boeke aan die beurt. Aangespoor deur die #gettymuseumchallenge waar mense beroemde kunswerke nageboots het – dikwels met skreeusnaakse resultate – het New York se openbare biblioteek mense uitgedaag om hul gunsteling-boekomslag te herskep. Elders het biblioteke en uitgewerye begin saamspeel onder die hutsmerk #bookcoverdouble...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelVerwante Artikels
Dié maskers sit die pret in Pretoria
’n Mode-ode aan tydlose SA vroue
Huiskoop tydens inperking
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.