Die verhale van mense wat soos ek lyk

’N PA EN SY DOGTERS

Die verhale van mense wat soos ek lyk

Haar werk aan haar pa en sy neef se kortverhaalbundel was haar geskenk aan hom en die mense van Wellington … want wat kan meer waardevol wees as ’n geskiedenis van hoe mens eens op ’n tyd gevoel het? vra FLORENCE DE VRIES.

Ek sal sterf en na my vader gaan, Wellington toe met lang bene blink in die lug. – Breyten Breytenbach

DIT gebeur soms dat mens iets te vroeg in jou lewe lees. Op 28 was ek hopeloos te onvolwasse om die skrywer Siri Hustvedt se essay getiteld “My Father/Myself” regtig te verwerk en te begryp.

Tog moes iets in haar woorde by my vasgesteek het, want dit was byna een hele dekade later toe my eie pa se kankerdiagnose my noop om weer hierdie skrywe – oor die verhouding tussen ’n pa en sy dogter(s) – op te tel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.