Ermahgerd, wat meem jy? Van dansende babas tot afgeronde Dollies

MEMINGSVERSKIL

Ermahgerd, wat meem jy? Van dansende babas tot afgeronde Dollies

MILA DE VILLIERS volg die ontwikkeling van die meem en meme – die woordeboek-Afrikaans vir “meme" en “memes" – daardie ‘eenhede van kulturele versending', soos Richard Dawkins dit genoem het.

EN Richard Dawkins het gesê: “Laat daar meme wees". En daar was meme.

“Ons het 'n naam nodig vir die nuwe repliseerder, 'n selfstandige naamwoord wat die idee verteenwoordig van 'n eenheid van kulturele versending, of 'n eenheid van nabootsing," het dié Engelse etoloog, evolusionêre bioloog en skrywer in 1976 in sy seminale boek The Selfish Gene geskryf.

“Mimeme kom van 'n gepaste Griekse stamwoord, maar ek soek iets met een lettergreep wat 'n bietjie soos ‘gene' uitgespreek word. Ek hoop my klassikus-vriende vergewe my as ek mimeme afkort na [die Engelse] meme."..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X