Landskap met vroue en slang

TITELS

Landskap met vroue en slang

DEBORAH STEINMAIR versin 'n gedig soos 'n aanklag uit die titels van meer as 200 Afrikaanse boeke. Geen voegwoorde, geen nuwe woorde nie, en tog vertel dit 'n storie wat jy nêrens elders kan lees nie.

Griet skryf ’n sprokie
Met permissie gesê
Voor ek vergeet
Dis ek, Anna,
Dogter van Jefta
Die laksman se dogter
Die vrou in die blou mantel
Die meisies van Maasdorp
Katrientjie van Keerweder
Pieternella van die Kaap
Armosyn van die Kaap
Het van Verlangekraal
Die weduwee Meraai
Karlien en Kandas
Dogters van Afrika
Susters van Eva
Liesbet slaap uit
Liewe Heksie
Dulle Griet
Hammie
Babette
Saartjie
Mannin
Philida
Hanna
Poppie
Niggie
Corali
Agaat
Zola

Die middag voel na warm as
’n Lug vol helder wolke
Ons wag op die kaptein
Liefs nie op straat nie
Uit oerwoud en vlakte
Landskap met diere
Vurk in die pad
Straataf
Uitdraai
Kantelson
Vlam in die sneeu
Elders mooiweer en warm
Die ysterkoei moet sweet

Begeerte
Die groot verlange
Die dieper dors
Die Dorslandtrek
Die aandag van jou oë
Ek ken jou goed genoeg
Die aanspraak van lewende wesens
Solank verlange die sweep swaai
Die dye trek die dye aan
Vlerkdans
Lendetaal
Pensie
Proegoed
Kom nader
Staan in die algemeen nader aan vensters
Die asem wat ekstase is
Die pad na mekaar
In stede van die liefde
Vreemde liefde
Die goue vreugde
Die soete dwaling
Die goue kring
Ligvoets
Katvoet
Voetstoots
Horrelpoot
Kniediep
Wydsbeen
Oopmond
Vatmaar
Verkenning
Koors
Bloots
Missionaris
Moerbeibos
Moerland
Komas uit ’n bamboesstok
Die twaalfuurstokkie
Die towerstaf
Blinde sambok
Wiggelstok
Koning Eenoog
Klimtol
Moltrein
Matoli
Buys
Blom en baaierd
Kloof
Lotus
Bloedlelie
Hongerblom
Taraboemdery
Polka-masurka
Suidpunt-jazz
Huppelkind
Driepas
Foxtrot van die vleiseters
Fees van die ongenooides
Isis, Isis, Isis
Hadihie hadida
Brouhaha
Toorberg
Kort voor lank
Blits
Triomf
Daar kom die Alibama
Ek stamel ek sterwe
Koms van die motman
Hy kom met die skoenlappers
Die pluimsaad waai ver
Saad wat opkom
Die reuk van appels..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.