Dwaalster en Daantjie | Seelangs stap saam met Albert Maritz

PROFIEL

Dwaalster en Daantjie | Seelangs stap saam met Albert Maritz

Albert Maritz verdien ’n ereplek in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf, skryf ILZA ROGGEBAND. Hy’s ’n akteur met gravitas en ’n regisseur met ’n fyn hand. Hier stap hulle saam en gesels oor kanker, die lewe, André P. Brink se vyf vroue, en Jeanne Goosen as 'n swaardvegter in 'n ysterpak.

SONDAGOGGEND, 31 Mei. Die dag voor vlak 3 inskop. Die laaste dag wat ons verplig word om tussen 06:00 en 09:00 ons oefening in te kry. Dis windstil, maar daar is 'n effense byt in die lug.

Ons spreek af om mekaar om 07:45 by die Pers Huisie te kry. Die naam van die plek is eintlik Tube Wave en dis waar jy jou draairoomys by die strand koop, maar as gevolg van die pers verf al jare lank op die mure, is dit deur Melkbos se mense tot die Pers Huisie herdoop. Ek is effens laat. Toe ek afstap in 11de Laan kom hy van onder aangestap.

Albert Maritz. Veteraan-akteur. Regisseur. Skrywer. Melkbosser. Onlangse wenner van 'n ATKV-Mediaveertjie vir sy spel as Frans Loots in kykNET se dramareeks Dwaalster...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.