Die pandemie is ’n eensame opskop

MAAR WAT VAN DROME?

Die pandemie is ’n eensame opskop

In die middel van ’n winternag is ’n mens weerloos teen die kollektiewe paniek van die planeet, skryf DEBORAH STEINMAIR in ’n bloedbelope essay oor Vadersdag en die voëlverskrikker-zombies van Covid-nagte.

VANJAAR het ’n pandemie die wêreld soos ons dit geken het, soos ’n tsunami weggespoel. Wanneer ons oor die verwoeste landskap vlieg, steek daar tussen die vloedrommel bekende bakens uit soos ’n kerktoring en soos Jeugdag en Vadersdag. En ons dink vir ’n oomblik aan wat ons verloor het, nog lank voor die virus.

“Papa, ik lijk steeds meer op jou.”

Die grendelstaat is nou amper opgehef, maar die gogga vol suiers maak ons steeds bang. Ons sal eers vry wees van die verskrikking wanneer daar ’n entstof beskikbaar is. Dae en maande van inperking stapel op en seisoene wissel in isolasie. Maar hoe lyk die dae?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.