SA rolprente | Platsak op ’n rowwe speelgrond van entrepreneurs, ...

BRING DIE POPCORN

SA rolprente | Platsak op ’n rowwe speelgrond van entrepreneurs, waaghalse en kunstenaars

Dit gaan broekskeur in Sallywood, maar optimisme – en kreatiewe en tegniese vaardighede van wêreldklas – kan die plaaslike rolprentbedryf red. ANNELIZE VISSER praat met die regisseurs en vervaardigers wat die wiele aan die rol hou al val hulle plek-plek af.

WAT is die definisie van ’n optimis? Dis iemand wat in 2020 in die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf werk.

Ná gesprekke met sewe sulke optimiste, sowel as met verteenwoordigers van die Onafhanklike Vervaardigersvereniging (OVV), kom ’n strak prentjie te voorskyn van ’n immer uitdagende en wispelturige bedryf wat sy vastrapplek tydens die pandemie verloor het.

Die optimiste is almal betrokke by rolprente wat die afgelope jaar die nuus gehaal het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X