VIDEO | Só onthou Kobus Wiese dáái dag op Ellispark

25 JAAR GELEDE

VIDEO | Só onthou Kobus Wiese dáái dag op Ellispark

Dit was Woensdag presies 25 jaar sedert die Springbokke die Rugby-wêreldbeker in 1995 op eie bodem gewen het. Dit was ’n jaar ná Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing, en die Bokke, wat voorheen ’n simbool van apartheid was, het landsburgers met ’n bietjie Madiba Magic saamgesnoer. JODY HENDRICKS het met Kobus Wiese oor daardie dag gesels in die eerste van ons nuwe, weeklikse videoreeks.



NEEM DEEL AAN DIE GESPREK: Gaan na heel onder op hierdie bladsy om op hierdie artikel kommentaar te lewer, of klik regs bo as jy op die app is. Ons hoor graag van jou!

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.