LEES SONDER BEROU
Mary Shelley, monsters, seksbots en katte
Jeanette Winterson strooi woorde en gedagtes soos broodkrummels in haar spoor. Sy is so snaaks as wat sy digterlik is. Haar boek Frankissstein is grieselrig, goties en spekulatief, skryf DEBORAH STEINMAIR, en bied ’n leeservaring wat jy nooit sal berou nie.

Deel
HET jy geweet daar is geen enkele vermelding van katte in die Protestantse Bybel nie? Die Apokriewe (Boek van Barug) meld terloops dat katte bo-op afgode lê. Honde het aan Lasarus se sere gelek, maar katte is afwesig in die Skrif. Nie eens die Heks van Endor had ’n kat nie.
Maar hierdie skrywe gaan nie oor katte nie. Dit gaan oor Jeanette Winterson se boek Frankissstein met drie esse. Dit was op die langlys vir die 2019 Booker-prys.
In die eerste hoofstuk is Mary Shelley, skrywer van die tydlose Gotiese roman Frankenstein aan die woord: “The world is at the start of something new. We are the shaping spirits of our destiny. And though I am not an inventor of machines I am an inventor of dreams...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.