VIDEO | O Schucks, kyk wat doen Showmax

ROLPRENTE

VIDEO | O Schucks, kyk wat doen Showmax

Die rolprentvervaardiger Leon Schuster se flieks word vir eers van Showmax se platform verwyder terwyl 'n hersieningsproses aan die gang is, berig JODY HENDRICKS.

TE midde van 'n besluit deur Showmax om sy flieks van hul platform te verwyder, het die rolprentvervaardiger Leon Schuster sy gebruik van swart karakters in flieks verdedig.

Ses flieks word verwyder, waaronder You Must Be Joking, You Must Be Joking Too, Oh Schucks … It’s Schuster, Sweet 'n Short, Schuks! Pay Back the Money, en Frank and Fearless.

Schuster erken hy is teleurgesteld in Showmax se besluit, maar sê dit gaan hom nie onderkry nie. “Ek sal aangaan en nog baie flieks maak. Dit is my loopbaan en lewe. Ek weet daar is mense wat nie hou van wat ek doen nie, maar die oorgrote meerderheid is gelukkig daarmee en wil my flieks kyk."..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X