BAIE van die slawe uit die Ooste en selfs Afrika wat in die 17de en 18de eeu na die Kaap gebring is, was Moslems. Maar Islam sou dalk nie as 'n godsdiens aan die Kaap wortelgeskiet het as dit nie was vir die Orang Cayen, die Manne van Aansien, wat nie as slawe nie, maar as politieke bannelinge uit die Oos-Indiese Eilande na die suidpunt van Afrika verskeep is.
Hulle was konings, sultans, prinse, imams, Moslem-intellektuele en politieke aktiviste, meestal welgesteld en hoogs geleerd, wat die VOC se besetting van hul vaderland uitgedaag het.
Baie van hulle se gene is wyd verspreid onder Suid-Afrikaners wat vandag lewe, veral bruin mense, maar ook wit Afrikaners...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Die Aristoteles van die Vrystaatse vlaktes