Toe die Berlynse muur 31 jaar gelede val, sou min mense kon dink ’n skaam jong vrou van Oos-Duitsland sou later as een van die invloedrykste politici ter wêreld geag word. Angela Merkel (66) se termyn verstryk volgende jaar, maar haar hantering van die Covid-19-pandemie en onderhandelings vir ’n herstelplan vir die Europese Unie het haar rol op die wêreldverhoog nogmaals versterk, skryf ADRI KOTZÉ.
ANGELA MERKEL is die een wat dit cool gemaak het om 'n hoofmeisie-bleeksiel te wees, sê 'n kollega.
Dis moeilik om daarmee te stry.
Met haar effens geboë skouers, praktiese uitrustings van hoofsaaklik helder, vormlose baadjies en eenderse swart broeke (die ontslape ontwerper Karl Lagerfeld het 'n slag aangebied om vir haar stylwenke te gee) en helmet-haarstyl is Merkel doelbewus nie flambojant nie. Anders as die meeste suksesvolle politici straal Forbes (https://www.forbes.com/power-women/#3be030355e25%20) se magtigste vrou op die aardbol nie juis selfvertroue uit nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
MACHTFRAU
Angela M, die Mutti en Merkelator
Toe die Berlynse muur 31 jaar gelede val, sou min mense kon dink ’n skaam jong vrou van Oos-Duitsland sou later as een van die invloedrykste politici ter wêreld geag word. Angela Merkel (66) se termyn verstryk volgende jaar, maar haar hantering van die Covid-19-pandemie en onderhandelings vir ’n herstelplan vir die Europese Unie het haar rol op die wêreldverhoog nogmaals versterk, skryf ADRI KOTZÉ.
Deel
ANGELA MERKEL is die een wat dit cool gemaak het om 'n hoofmeisie-bleeksiel te wees, sê 'n kollega.
Dis moeilik om daarmee te stry.
Met haar effens geboë skouers, praktiese uitrustings van hoofsaaklik helder, vormlose baadjies en eenderse swart broeke (die ontslape ontwerper Karl Lagerfeld het 'n slag aangebied om vir haar stylwenke te gee) en helmet-haarstyl is Merkel doelbewus nie flambojant nie. Anders as die meeste suksesvolle politici straal Forbes (https://www.forbes.com/power-women/#3be030355e25%20) se magtigste vrou op die aardbol nie juis selfvertroue uit nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Adri Kotzé
JoernalisAdri Kotzé is 'n vryskutjoernalis in Londen. Sy was tot Julie 2021 adjunkredakteur van Vrye Weekblad en het al onder meer vir die Bhekisisa Centre for Health Journalism, Carte Blanche, Rapport, Special Assignment en Beeld gewerk.