Luister na die voëls en lees #Boekbedonnerd

BULLETIN

Luister na die voëls en lees #Boekbedonnerd

NUUSBULLETIN: 28 JULIE 2020

Goeiemôre

Dit is Maandagoggend toe ek hierdie bulletin begin skryf. Die weeklikse wiel begin weer sy lang draai.

Die meedoënlose inmekaarsmelting van tyd is uitputtend – die ou ritmes van weke en maande nou verplaas deur ’n eindelose inperking en die op-en-af-en-heen-en-weer van die regering se veranderende (en soms onverstaanbare) reëls en regulasies...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X