Ousus, kleinsus en die solidariteit van susterskap

INTERNASIONALE SUSTERDAG

Ousus, kleinsus en die solidariteit van susterskap

Susters is nie altyd familie nie, dit voel net so. Ter ere van Internasionale Susterdag op 2 Augustus skryf MICHÈLE MEYER, MADELEINE BARNARD en ADRI KOTZÉ oor die belangrike vroue in hulle lewe.

Sy is hier

“Maar Mouse, jy’t nié ’n sussie nie …” Die bedlampie skyn ’n klein geel maan oor Mamma se gesig. Soos elke aand wanneer ek pas klaar die liewe Here opreg gedank het vir my ouers, my boetie en my sussie.

Ons is twee kinders. My boetie slaap vas op sy dennehoutbed. Hy is vyf jaar oud, my beste maat en grootste uitdaging. Ek is agt. Ek het hom onstuimig lief, maar hy’s net ’n seunskind. In die verste uitspansel dans silwer partikels wat eendag ineen sal wolk soos ystersaagsels om ’n magneet. Daardie versmelting sal my sussie wees. Mamma verstaan dit net nog nie. “Ek het een. Julle sal sien.” My ma soen my kop en klik die lig donker...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.