Covid-19 in die lesingsaal: Wat word nou van joernalistiekstudente?

WERKLOOS

Covid-19 in die lesingsaal: Wat word nou van joernalistiekstudente?

Deesdae sal jy sukkel om 'n joernalis te kry wat iemand aanmoedig om in hul voetspore te volg. Moet praktiese joernalistiekprogramme maar hulle deure sluit, of is daar juis 'n plek vir joernalistiekopleiding te midde van die krisis? MARENET JORDAAN dink so.

TOE die Stellenbosch-joernalistiekklas van 2001 die mediabedryf wou betree, was ons toekomskeuses eenvoudig: Jy soek (en kry) werk by een van Media24 of die Independent-groep se koerante. Enkeles het heel voortvarend op die internet weggespring by New Media. Die feit bly staan: As jy as joernalis wou werk, was die geleenthede volop.

Twee dekades later staan ek self as lektor voor die joernalistiekklas van 2020 in 'n tyd van ongekende onsekerheid. Vir hierdie studente is die toekoms allesbehalwe helder. Die Covid-19 pandemie het hul lewe heeltemal omvergewerp.

“Tyd strek nie meer vooruit nie, dit versplinter in voor, tydens en ná die pandemie,” skryf 'n string internasionale skrywers in 'n onlangse navorsingsartikel (https://coming.gr/wp-content/uploads/2020/07/1_SP_JEICOM_JUNE_2020_Bonk-et-al_Pedagogy-in-the-Time-of-Pandemic.pdf)vir die Journal of Education, Innovation, and Communication. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.