KORTVERHAAL | Onse Rus

HOU AAN SKRYF

KORTVERHAAL | Onse Rus

In die tweede aflewering van kortverhale deur ons lesers stel ons julle voor aan MARIJKE COORNAERT, skrywer van hierdie uitsonderlike liefdesverhaal.

  • 14 Augustus 2020
  • Mense & Kultuur
  • 5 min om te lees
  • artikel 20 van 30
  • Marijke Coornaert

IN die vroeë oggendlig sien Lotte haar man poedelnakend op die grasperk – soos ’n granietbeeld staan hy daar, linkerarm uitgestrek, die gespierde regterbeen gebuig.

Gefassineerd kyk Lotte hoe die naakte krygsman stadig begin beweeg, hoe sy midderif met elke asemhaling saamtrek, met sy penis wat weerloos soos ’n verlepte soetpatat tussen sy bene hang. Jammer dat joga nie ’n sport is nie, anders sou hy aan die paralympics kon deelneem.

Lotte maak die voordeur van haar huis oop. ’n Ou staldeur in twee verdeel, soos dit by die rustige styl van Onse Rus, hul gastehuis, pas. Sy sit slegs die onderste deur op knip. Vlieë is hierdie tyd van die dag nog nie lastig nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.