#BOEKBEDONNERD NR. 3 | Kos, skinder, byekorwe in Aleppo en ’n ...

MERKE, GEREED, LEES!

#BOEKBEDONNERD NR. 3 | Kos, skinder, byekorwe in Aleppo en ’n happie lesbian love

E-boeke versus p-boeke, 'n kostydskrif, ’n skinderrige biografie, 'n slim feminis, 'n millenniër ontdek Armistead Maupin en 'n titsel Africana – alles en nog wat in die nuutste aflwering van ons nie-'n-boekeblad-nie. En soos altyd skryf ons net oor boeke wat ons harte laat sing. En elkeen is gelees ideur een van ons. Aangebied met 'n klankbaan. Saamgestel deur ANNELIESE BURGESS.

Van p-boeke na e-boeke: Hoe maak mens?

Papierboeke (p-boeke) verkoop steeds baie meer as elektroniese boeke (e-boeke) in Suid-Afrika en elders. Maar tydens inperking, toe niemand 'n voet uit die huis mog sit nie, wat nog van 'n boekwinkel betree, het Suid-Afrikaners 'n bietjie meer met e-boeke begin eksperimenteer. Marietta Schoeman verduidelik hoe mens te werk gaan.

Besluit heel eerste by watter winkel jy e-boeke wil aankoop. E-boeke word gelees op 'n app, en verskillende winkels het verskillende apps...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X