Die reg om te weet (en te vergeet)

DIS ALS 'N GRAP

Die reg om te weet (en te vergeet)

Het jy al ooit iets gedoen waaroor jy spyt is? DEBORAH STEINMAIR bieg oor die dag toe 'n popsanger en ledeprediker haar by 'n smeerpublikasie oor die sataniese boosheid van rockmusiek betrek het.

HET jy al van Covidvoete gehoor? Dis 'n ding, soos wintervoete, net pynliker. Net nog een van vanjaar se onwelkome besoekers.

“Toe ek aan jou dink, toe word dit somer,” het Piet Botha gesing. En skielik is dit somer. Die lang winter van die siel is verby. Bloeisels en 'n algemene lawwigheid steek kop uit.

Ek voel laf en tam, 'n ongelukkige kombinasie. In die nanag kyk ek terug oor my lewe tot dusver...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.