KORTVERHAAL | Moerras

KORTVERHAAL-UITDAGING

KORTVERHAAL | Moerras

Hierdie ontstellende verhaal deur CHRISTO LOMBAARD kan op verskeie maniere gelees word. Sy eie beknopte verduideliking verskyn onderaan.

“STAAN vas,” sê Ras. “Jy is presies waar ek jou wil hê.”

Sy woordeggo’s hol deur die reuse- industriële koelkamer. “Universum”, bely die handelsnaam uitwaarts in reënboogkleure op die groot dak. “Almal welkom”, is die stellige uitnodiging op die swaaideur na hier binne, waar by tye karkasse haaks hang. By tye, martelinge.

“Staan vas,” raas Ras...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.