#BOEKBEDONNERD NR. 4 | ’n Meermin en ’n nagtegaal, ’n glashart ...

LEES HIESÔ

#BOEKBEDONNERD NR. 4 | ’n Meermin en ’n nagtegaal, ’n glashart en ’n politieke gangster

Welkom by die vierde uitgawe van ons boekeblad-wat-nie-'n-boekeblad-is-nie. As jy mal is oor lees en hou van 'n klankbaan daarby, is jy nou op die regte plek. Elke boek in #Boekbedonnerd is een wat ons, of een van ons medewerkers, van hoek tot kant gelees het. En soos altyd, skryf ons waaroor ons wil - ou boeke, nuwe boeke, almal lekker boeke. Saamgestel deur ANNELIESE BURGESS.

Hierdie is die sleeper hit van 2020

'n Boek geskryf in 'n soepel, skok-woedende, hipermoderne register waar poëtiese segging en slang mekaar oopmond vry, sê Jonathan Amid.

Covid-19 het die meeste van ons se vermoë om te konsentreer op 'n boek, en ook met begrip te lees, 'n ernstige knou gegee. Ek kan net vir myself praat, maar maande lank kon ek eenvoudig nie die nodige psigiese en intellektuele energie bymekaar skraap om my in 'n roman te verdiep nie. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.